Stille Oseaan
| Die Aarde se vyf Oseane |
|
Die Stille Oseaan is die grootste oseaan ter wêreld. Dit is ongeveer 165 250 000 vierkante kilometer in oppervlak en strek van die Noordpool tot die Suidpool tussen Noord- en Suid-Amerika in die weste, en Asië en Oseanië in die ooste.
Die oseaan beslaan ongeveer 'n derde van die aarde se oppervlak en byna die helfte van die wateroppervlak. In die suide staan dit as die Suidsee bekend.
Sien ook[wysig]
- Internasionale datumgrens wat deur die oseaan loop.
| Gebiede van die Wêreld | |||||||||||||||||||||||||
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
|
|
||||||||||||||||||||||||
| Sien ook Kontinente van die wêreld | |||||||||||||||||||||||||
