Colchester
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
- Vir ander gebruike, sien Colchester (dubbelsinnig).
| Kaart | Colchester Universiteit | |
| Colchester Kasteel | ||
| Staat | ||
| Land | ||
| Graafskap | ||
| Stigting | 200 v.C. | |
| Bevolking: | ||
| - Totaal (2005) | 104 390 | |
| Tydsone | MGT 0 | |
Colchester is 'n stad in Essex, Engeland. Die stad is die oudste stad in die Verenigde Koninkryk. Daar woon 104,390 mense en daar is 'n groote dieretuin genaamd Colchester Zoo. Colchester was ook die hoofstad van Engeland in 0 v.C.. Die Universiteit van Essex is ook hier geleë.