Dallas
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
|
Dallas |
|
|---|---|
| Kaart | Wapen |
| Vlag van Dallas | |
| Land | |
| Staat | |
| Koördinate | Koördinate: |
| Geïnkorporeer op | 2 Februarie 1856 |
| Oppervlakte: | |
| - Totaal | 997,1 vk km |
| Hoogte bo seevlak | 131 m |
| Bevolking: | |
| - Totaal (2012-skatting) | 1 241 162 |
| - Bevolkingsdigtheid | 1 391,9/vk km |
| Tydsone | CST / UTC -6 |
| - Somertyd | CDT / UTC -5 |
| Burgemeester | Tom Leppert |
| Amptelike Webwerf | dallascityhall.com |
Dallas is die derde grootste stad in die Amerikaanse deelstaat Texas. Dit is ook die negende grootste stad van die VSA met 1,3 miljoen inwoners[1]. Die metropolitaanse gebied van Houston het 'n bevolking van 6,3 miljoen.
Dallas ontstaan in 1841 en is na visie-president George M. Dallas vernoem. John Neely Bryan bou in dieselfde jaar 'n huisie naby die Trinityrivier en begin 'n veerdiens. Die huisie is steeds in die middel van Dallas te sien.
Op 22 November 1963 is president John F. Kennedy tydens 'n rytoer in Dallas vermoor, vermoedelik deur Lee Harvey Oswald.