Seattle
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
| Kaart | Wapen |
| Vlag | |
| Land | |
| Deelstaat | |
| Administratiewe distrik (county) | King-distrik |
| Koördinate | Koördinate: |
| Gestig op | 14 Januarie 1865 |
| Geïnkorporeer op | 2 September 1869 |
| Oppervlak: | |
| - Totaal | 369,2 vk km |
| Hoogte bo seevlak | 0-158 m |
| Bevolking: | |
| - Totaal (1 April 2010) | 608 660 |
| - Bevolkingsdigtheid | 2 842/vk km |
| - Metropolitaanse gebied | 3 407 848 |
| Tydsone | PST (UTC -8) |
| - Somertyd | PDT (UTC -7) |
| Klimaat | |
| - Tipe | Gematigde seeklimaat |
| - Gemiddelde jaarlikse temperatuur | 10,6 °C |
| - Gem. temp. Januarie/Julie | 3,4 / 18,1 °C |
| - Gemiddelde jaarlikse neerslae | 984 mm |
| Burgemeester | Michael McGinn |
| Amptelike webwerf | www.seattle.gov |
Seattle is die 23ste grootste stad in die Verenigde State van Amerika en die grootste stad in die deelstaat Washington.
Ekonomie[wysig]
Van die grootste vervaardingingsaanlegte van Boeing se vliegtuie in net buite Seattle geleë.
Dit is die geboorteplek van Grunge Musik, Starbucks en Amazon.com.