Oman
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
|
|||||
| Volkslied: نشيد السلام السلطاني as-Salām as-Sultānī (Arabies vir: "Vrede vir die Sultan") |
|||||
| Hoofstad | Maskat
|
||||
| Grootste stad | Maskat | ||||
| Amptelike tale | Arabies | ||||
| Regering | Unitêre Islamitiese absolute monargie met de jure geen-partydige demokrasie Qaboos bin Said al Said Fahd bin Mahmoud al Said[1] |
||||
| Onafhanklikheid
Vorming
• Azd-stam migrasie • Imamate gestig |
Laat 2de eeu 751 |
||||
| Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
309 501 km2 (70ste) 119 498 myl2 feitlik niks |
||||
| Bevolking - 2014-skatting - 2010-sensus - Digtheid |
4 013 391[2] (-) 2 773 479[3] 9,2 / km2 (220ste) 23,8 / myl2 |
||||
| BBP (KKP) - Totaal - Per capita |
2012-skatting |
||||
| BBP (nominaal) - Totaal - Per capita |
2012-skatting |
||||
| MOI (2013) | ▬ 0,783[5] (56ste) – hoog | ||||
| Geldeenheid | Rial (OMR) |
||||
| Tydsone - Somertyd |
GST (UTC+4) nie toegepas nie (UTC+4) |
||||
| Internet-TLD | .om, عمان. | ||||
| Skakelkode | +968 | ||||
Oman (Arabies: عمان ʻUmān), amptelik die Sultanaat van Oman (سلطنة عُمان, Salṭanat ʻUmān), is 'n sultanaat in die Midde-Ooste en Asië. Dit het 'n oppervlakte van 309 501 km² en 'n bevolking van 4 013 391 in 2014 gehad. Oman lê in die noordooste van Jemen, in die ooste van Saoedi-Arabië, in die suidooste van die Verenigde Arabiese Emirate en in die suide van Iran. Die hoofstad en grootste stad is Maskat.
Verwysings[wysig]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oman.
- ↑ (en) “Cabinet Ministers”. Regering van Oman. URL besoek op 13 Augustus 2014.
- ↑ (en) “Sultanaat van Oman”. National Center for Statistics & Information. URL besoek op 13 Augustus 2014.
- ↑ (en) “Final Results of Census 2010”. National Center for Statistics & Information. URL besoek op 13 Augustus 2014.
- ↑ 4,0 4,1 4,2 4,3 (en) “Oman”. Internasionale Monetêre Fonds. URL besoek op 13 Augustus 2014.
- ↑ (en) “2014 Human Development Report Summary”. pp. 21-25 United Nations Development Programme: 2014. URL besoek op 13 Augustus 2014.