1925
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
| 1925 |
|
◄ | 19de eeu | ◄ 20de eeu ► | 21de eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1920 | 1921 | 1922 | 1923 | 1924 | ◄ 1925 ► | 1926 | 1927 | 1928 | 1929 | 1930 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis |
|
||||||||||||||||||||||||
Die jaar 1925 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 25ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure[wysig]
- 2 Februarie – Mediese voorrade om ’n uitbraak van witseerkeel te bekamp bereik Nome, Alaska op hondesleë wat die jaarlikse Iditarod-resies oor Alaska inspireer.
- 5 Mei – Afrikaans word as amptelike taal aanvaar in Suid-Afrika.
- 6 Junie – Die motorvervaardiger Chrysler word gestig.
- Heisenberg en Schrödinger formuleer kwantum-meganika.
- Konstruksie begin aan die Mount Rushmore-monument.
Geboortes[wysig]
- Alfred Baphethuxolo Nzo, Suid-Afrikaanse politikus († 2000).
- 18 Januarie – Gilles Deleuze, Franse filosoof († 1995).
- 26 Januarie – Paul Newman, Amerikaanse akteur († 2008).
- 30 Januarie – Douglas Engelbart, uitvinder van die rekenaarmuis († 2013).
- 25 Maart – Flannery O'Connor, Amerikaanse outeur, († 1964)
- 14 April – Colin Eglin, leier van die Progressiewe Reformiste Party en Progressiewe Federale Party († 2013).
- 4 Mei – Peter Blum, Afrikaanse digter († 1990).
- 4 Mei – Ruth First, Suid-Afrikaanse skrywer en anti-apartheidsaktivis († 1982).
- 19 Mei – Pol Pot, Kambodja diktator († 1998).
- 25 Junie – June Lockhart, Amerikaanse aktrise.
- 26 Junie – Pavel Belyayev, ruimtevaarder († 1970).
- 27 Junie – Jerome Felder, AKA Doc Pomus, musikant, komponis († 1991).
- 2 Julie – Medgar Evers, Amerikaanse menseregte-aktivis, in Decatur, Mississippi.
- 2 Julie – Patrice Lumumba, eerste premier van die DRK, in Onalua, DRK († 1961).
- 28 September – Cromwell Everson, Suid Afrika komponis in Worcester († 1991).
- 29 September – Tjol Lategan, 'n Springbokrugbyspeler († 2015).
- 3 Oktober – Gore Vidal, Amerikaanse skrywer en essayis († 2012).
- 13 Oktober – Margaret Thatcher, Britse politikus en staatsvrou, Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk († 2013).
- 14 Oktober – Phillip Tobias, 'n bekende Suid-Afrikaanse paleontoloog († 2012).
- 18 November – Yvonne Bryceland, Suid-Afrikaanse aktrise in Londen († 1992).
Sterftes[wysig]
- 9 Januarie – Willem Conradie, predikant in die Nederduitse Gereformeerde Kerk en die skrywer van onder meer die Afrikaanse Kinderbybel (* 1857).
- 30 Maart – Rudolf Steiner, Oostenrykse esoteriese denker, filosoof en opvoedkundige (* 1861).
- 14 April – John Singer Sargent, Amerikaanse skilder (* 1856).
- 13 Mei – Alfred Milner, goewerneur van die Kaapkolonie en lid van die Britse kabinet (* 1852).
- 26 Augustus – Johann Rissik, landmeter en die eerste Administrateur van Transvaal (* 1857).
- H. Rider Haggard, skrywer (* 1856).