Georgia
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
| Deelstaat van Georgia | |||||
|
|||||
| Bynaam(e): Peach State, Empire of the South | |||||
| Amptelike taal(e) | Engels | ||||
| Hoofstad | Atlanta | ||||
| Grootste stad | Atlanta | ||||
| Area | 24ste in die V.S. | ||||
| - Totaal | 153 909 km2 | ||||
| - Wydte | 370 km | ||||
| - Lengte | 480 km | ||||
| - Water | 1 519 km2 | ||||
| - % water | 2,6 % | ||||
| - Breedtegraad | 33.762° N | ||||
| - Lengtegraad | 84.422° W | ||||
| Bevolking | 9de in die V.S. | ||||
| - Totaal | 9 687 653 | ||||
| - Digtheid | 62,9/km2 18de in die V.S. |
||||
| Hoogte | |||||
| - Hoogste punt | Brasstown Bald 1 458 m |
||||
| - Gemiddeld | 591 m | ||||
| - Laagste punt | Atlantiese Oseaan seevlak |
||||
| Toetrede tot die Unie | 2 Januarie 1788 (4de) | ||||
| Goewerneur | Nathan Deal (R) | ||||
| Luitenant-Goewerneur | Casey Cagle (R) | ||||
| Wetgewer | Georgia Algemene Vergadering | ||||
| - Hoërhuis | Senaat | ||||
| - Laerhuis | Huis van Verteenwoordigers | ||||
| V.S. Senatore | Saxby Chambliss (R) Johnny Isakson (R) |
||||
| Afkortings | GA US-GA | ||||
| Webblad | www.georgia.gov | ||||
Georgia (Engels: State of Georgia) is 'n deelstaat in die suidooste van die Verenigde State van Amerika. Dit is een van die oorspronklike 13 deelstate wat in opstand teen die Britse heerskappy gekom het. Atlanta is die hoofstad asook die grootste stad.
Die deelstaat het 'n bevolking van 9,7 miljoen en 'n oppervlakte van 153 909 vierkante kilometer. Georgia word in die noorde deur Tennessee en Noord-Carolina, in die ooste deur Suid-Carolina, in die suide deur Florida, en in die weste deur Alabama begrens. Die Atlantiese Oseaan lê in die ooste.
Georgia se byname is Peach State en Empire of the South. Georgia se oorspronklike naam was Province of Georgia (1732 - 1777).
Atlanta gedurende die nag
| Verenigde State van Amerika | ||||||||||
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
|
||||||||||