Tuisblad
| Welkom by Wikipedia,
die vrye ensiklopedie wat deur enigeen verbeter en uitgebrei kan word.
|
|
| Help ons om ’n Afrikaanse wêreldklas-ensiklopedie te skep. | |
| Inleiding • Hulp • Kontak | Gebruikersportaal • Voorbladartikels • Kategorieë • Stel ’n vraag |
|
Voorbladartikel
Die Gereformeerde kerk Humpata was die Gereformeerde Kerk se oudste gemeente in die destydse Portugees-Wes-Afrika (Angola) wat gestig is nadat lede van die Dorslandtrek, wat oorspronklik meestal uit Gereformeerdes bestaan het, hulle in die suidweste van die kolonie gaan vestig het. Dié wat nie tot die Gereformeerde Kerk behoort het nie, het hulle weldra by dié kerkverband aangesluit. Die gemeente Humpata is op 20 Desember 1881 gestig, maar in 1928 ontbind nadat die Uniale regering 350 van die net meer as 400 gesinne na Suidwes-Afrika gerepatrieer het ingevolge ’n skema wat £500 000 gekos het. Die meeste het hulle in die noorde van die gebied gevestig waar die Gereformeerde kerk Gobabis in 1930 as eerste Gereformeerde gemeente in Suidwes gestig is; Outjo en Aranos (tot 1938 bekend as Gibeon en tot 1959 as Omrah) het in dieselfde jaar aan die beurt gekom. Ná 1928 het net sowat 400 Afrikaners in Angola agtergebly. Vanaf 1958 is die meeste na Suidwes- en Suid-Afrika gerepatrieer sodat net enkeles in Angola agtergebly het. Met die uitbreek van die Burgeroorlog in 1975 het die laaste Afrikaners uit Angola gevlug. Dit was die einde van die Angola-Boere se verbintenis met dié Wes-Afrikaland.
In die nuus
Het u geweet...
... Samuel Morse, die uitvinder van die telegraaf, vir burgemeester van New York gestaan het? Hy was egter nie suksesvol nie. ... dat die Kaap Agulhasvuurtoring by Kaap Agulhas wat op 1 Maart 1849 in gebruik geneem is, gebou is volgens die model van die Pharos van Alexandrië, een van die Sewe wonders van die antieke wêreld.
Vandag in die geskiedenis
|
Vind artikels
|
|
|
Geografie |
||
|
Geskiedenis |
||
|
Kultuur |
||
|
Religie |
||
|
Samelewing |
||
|
Tegnologie |
||
|
Wetenskap |
||
|
Wikipedia in ander tale
|
||
| Weergawes met meer as 1 000 000 artikels Deutsch • English • Español • Français • Italiano • Nederlands • Polski • Русский • Svenska • Winaray • Tiếng Việt |
||
| Weergawes met meer as 750 000 artikels Cebuano • 日本語 • Português • 中文 |
||
| Weergawes met meer as 500 000 artikels Українська |
||
| Weergawes met meer as 250 000 artikels العربية • Català • Čeština • فارسی • Suomi • Magyar • Bahasa Indonesia • 한국어 • Bahasa Melayu • Norsk (bokmål) • Српски / srpski |
||
| Weergawes met meer as 100 000 artikels Azərbaycanca • Български • Dansk • Ελληνικά • Esperanto • Eesti • Euskara • Galego • עברית • हिन्दी • Hrvatski • Հայերեն • Қазақша • Latina • Lietuvių • Baso Minangkabau • Norsk (nynorsk) • Română • Srpskohrvatski / српскохрватски • Simple English • Slovenčina • Slovenščina • Türkçe • Oʻzbekcha • Volapük |
||
| Weergawes met meer as 50 000 artikels Беларуская • Беларуская (тарашкевіца) • Brezhoneg • Bosanski • Cymraeg • Kreyòl ayisyen • ქართული • Latviešu • Македонски • नेपाल भाषा • Occitan • Piemontèis • Shqip • தமிழ் • తెలుగు • ไทย • Tagalog • Татарча / tatarça • اردو |
||
|
Lys van alle taalweergawes van Wikipedia |
||
|
Susterprojekte
|
||
|
||
|
||
|
||
|
||
|
||
|
||
|
||
|
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u die voorblad verfris.
|