O
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
| Die Latynse alfabet | A | B | C | D | E | F | G | H | I | J | K | L | M | N | O | P | Q | R | S | T | U | V | W | X | Y | Z |
Die letter, O - o, is die 15de letter van die moderne Latynse alfabet.
In NAVO se internasionale spelalfabet word O uitgespreek deur die woord Oscar.