Tuisblad
| Welkom by Wikipedia,
die vrye ensiklopedie wat deur enigeen verbeter en uitgebrei kan word.
|
|
| Help ons om ’n Afrikaanse wêreldklas-ensiklopedie te skep. | |
| Inleiding • Hulp • Kontak | Gebruikersportaal • Voorbladartikels • Kategorieë • Stel ’n vraag |
|
Voorbladartikel
Swangerskap vind plaas wanneer 'n vrou 'n bevrugte eier in haar baarmoeder dra. Na geslagsgemeenskap word 'n eiersel deur 'n spermsel bevrug en die eier ontwikkel tydens die swangerskap tot 'n embrio en dan 'n fetus, om as baba gebore te word. 'n Vrou se swangerskap duur ongeveer 40 weke, gemeet vanaf die eerste dag van haar laaste menstruasiesiklus. Die term "swangerskap" is slegs op mense van toepassing, ander vroulike soogdiere is "dragtig". As gevolg van die ontwikkeling van 'n nuwe lewe in haar baarmoeder, ondergaan 'n vrou se liggaam 'n aantal veranderinge, die eerste hiervan is die afwesigheid van haar maandstonde, wat dikwels vir baie vroue die eerste teken is dat hulle swanger kan wees. Ander simptome in die eerste paar maande is (oggend)naarheid, sensitiewe/opgeswelde borste, moegheid, toenemende besoeke aan die toilet en krampe of bloeding wat nie aan die menstruasiesiklus verwant is nie. Alhoewel elke swangerskap 'n unieke verloop volg, word daar tog 'n algemene tydsverloop gebruik om die groei van die ongebore baba te beskryf, vanaf die vrystelling van die eiersel (week 1) tot geboorte (week 40).
In die nuus
Het u geweet...
... dat 'n deel van Brasilië vroeër aan Nederland behoort het? Nederlands-Brasilië was van 1630 tot 1654 'n Nederlandse kolonie wat vanaf Portugal oorgeneem is. ... dat Winston Churchill 'n krygsgevangene in Suid-Afrika was? Tydens die Anglo-Boere Oorlog is hy in Natal deur boeremagte gevang. Op 12 Desember 1899 ontsnap hy uit die Staatsmodelschool waar hy aangehou is en vlug te voet en per trein na Lourenço Marques.
Vandag in die geskiedenis
|
Vind artikels
|
|
|
Geografie |
||
|
Geskiedenis |
||
|
Kultuur |
||
|
Religie |
||
|
Samelewing |
||
|
Tegnologie |
||
|
Wetenskap |
||
|
Wikipedia in ander tale
|
||
| Weergawes met meer as 1 000 000 artikels Deutsch • English • Español • Français • Italiano • Nederlands • Polski • Русский • Svenska • Winaray • Tiếng Việt |
||
| Weergawes met meer as 750 000 artikels Cebuano • 日本語 • Português • 中文 |
||
| Weergawes met meer as 500 000 artikels Українська |
||
| Weergawes met meer as 250 000 artikels العربية • Català • Čeština • فارسی • Suomi • Magyar • Bahasa Indonesia • 한국어 • Bahasa Melayu • Norsk (bokmål) • Српски / srpski |
||
| Weergawes met meer as 100 000 artikels Azərbaycanca • Български • Dansk • Ελληνικά • Esperanto • Eesti • Euskara • Galego • עברית • हिन्दी • Hrvatski • Հայերեն • Қазақша • Latina • Lietuvių • Baso Minangkabau • Norsk (nynorsk) • Română • Srpskohrvatski / српскохрватски • Simple English • Slovenčina • Slovenščina • Türkçe • Oʻzbekcha • Volapük |
||
| Weergawes met meer as 50 000 artikels Беларуская • Беларуская (тарашкевіца) • Brezhoneg • Bosanski • Cymraeg • Kreyòl ayisyen • ქართული • Latviešu • Македонски • नेपाल भाषा • Occitan • Piemontèis • Shqip • தமிழ் • తెలుగు • ไทย • Tagalog • Татарча / tatarça • اردو |
||
|
Lys van alle taalweergawes van Wikipedia |
||
|
Susterprojekte
|
||
|
||
|
||
|
||
|
||
|
||
|
||
|
||
|
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u die voorblad verfris.
|