2 Mei
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
| << | Mei 2015 | >> | ||||
| So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
| 1 | 2 | |||||
| 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 |
| 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 |
| 17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 |
| 24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 | 30 |
| 31 | ||||||
| Al die dae | ||||||
2 Mei is die 122ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (123ste in skrikkeljare). Daar volg nog 243 dae in die jaar.
Gebeure[wysig | wysig bron]
- 1312 – Pous Clemens V publiseer sy bul Ad Providam waarin hy die besittings van die Tempeliers oordra aan die Hospitaalridders.
- 1444 – Pous Eugenius IV bevorder Alonso de Borja (later Pous Callixtus III) tot kardinaal.
- 1568 – Mary I van Skotland ontsnap van Loch Leven.
- 1598 – Vrede van Vervins: Frankryk en Spanje sluit vrede.
- 1670 – Koning Karel II van Engeland stig vir die pelshandel in Noord-Amerika die Hudson's Bay Company.
- 1672 – John Maitland word die hertog van Lauderdale en graaf van Maart.
- 1808 – Skiereilandoorlog: Burgers van Madrid rebelleer teen Franse besetting.
- 1816 – Leopold van Saxe-Coburg en Charlotte Augusta trou.
- 1863 – Amerikaanse Burgeroorlog: Die Slag van Chancellorsville eindig, met die nederlaag van die Weermag van die Potomac onder Generaal Joseph Hooker.
- 1885 – Good Housekeeping-tydskrif te koop vir die eerste keer.
- 1885 – Die Congo Free State gevestig deur Koning Leopold II van België.
- 1889 – Menelik II, Keiser van Ethiopië, teken 'n verdrag met Italië, wat Ethiopië beheer gee oor Eritrea.
- 1900 – Oscar II van Swede gee sy ondersteuning aan Groot Brittanje tydens die Boere-oorlog
- 1933 – Die eerste waarneming van die Loch Ness-monster gerapporteer.
- 1933 – Adolf Hitler verban werknemersunies.
- 1945 – Die Sowjet-Unie kondig die Val van Berlyn aan. Sowjetsoldate hys die rooi vlag oor die Reichstag-gebou. Duitse magte gee oor in Italië.
- 1945 – Die laaste posseël gebruik deur Manzhouguo uitgegee.
- 1952 – Die eerste kommersiële straalvliegtuig, die Comet, word in diens geneem deur BOAC.
- 1953 – Hussein van Jordanië getroon.
- 1955 – Tennessee Williams wen die Pulitzerprys vir Drama vir Cat on a Hot Tin Roof.
- 1966 – Upper Hutt in Nieu-Seeland word geproklameer as 'n stad.
- 1969 – Die Britse skip Queen Elizabeth 2 vertrek op sy eerste vaart na New York.
- 1982 – Die HMS Conqueror sink die Argentynse skip ARA General Belgrano gedurende die Falkland-oorlog.
- 1984 – Sunday in the Park with George open in Broadway.
- 1986 – Die 1986 World Exposition in Vancouver, Brits-Columbië, Kanada open.
- 1988 – Die laaste B-1 Lancer afgelewer.
- 1997 – Tony Blair word Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk, en beëindig daarmee 18 jaar van die Konserwatiewe Party-regering. Op 44 is hy die jongste eerste minister in 185 jaar.
- 1999 – Norman J. Sirnic en Karen Sirnic vermoor deur Angel Maturino Resendiz.
- 2000 – Bill Clinton kondig aan dat toegang tot GPS, soortgelyk aan dié van die Amerikaanse militêre stelsel, beskikbaar sal word vir die publiek.
Geboortes[wysig | wysig bron]
- 1660 – Alessandro Scarlatti, komponis († 1725)
- 1729 – Keiserin Katharina II van Rusland († 1796)
- 1740 – Elias Boudinot, Amerikaanse President van die Kontinentale Kongres († 1821)
- 1772 – Novalis, digter († 1801)
- 1860 – Dieodor Herzl, Zionisleier († 1904)
- 1881 – Alexander Karensky, Russiese politikus († 1970)
- 1885 – Hedda Hopper, joernalis († 1966)
- 1886 – Gottfried Benn, dramaturg († 1956)
- 1887 – Vernon Castle, danser († 1918)
- 1890 – E. E. Smith, skrywer († (1965)
- 1892 – Manfred von Richthofen, Die Rooi Baron-vlieënier († 1918)
- 1904 – Bing Crosby, akteur en sanger († 1977)
- 1912 – Axel Cäsar Springer, uitgewer († 1985)
- 1913 – Nigel Patrick, akteur († 1981)
- 1924 – James Baldwin, Amerikaanse skrywer († 1987)
- 1924 – Dieodore Bikel, akteur, sanger
- 1925 – Roscoe Lee Browne, akteur
- 1927 – Carmen Basilio, bokser
- 1927 – Link Wray, kitaarspeler
- 1935 – Koning Faisal II van Irak († 1958)
- 1937 – Lorenzo Music, skrywer
- 1936 – Engelbert Humperdinck, sanger
- 1941 – Stephen J. Cannell, filmvervaardiger
- 1942 – Jacques Rogge, Belgiese IOC-president
- 1946 – David Suchet, akteur
- 1946 – Lesley Gore, sanger
- 1955 – Donatella Versace, mode-ontwerper
- 1969 – Brian Lara, Trinidadse krieketspeler
- 1972 – Die Rock, WWE professionele stoeier, akteur
- 1975 – David Beckham, Engelse sokkerspeler
- 1983 – Rose Falcon, aktrise, sangeres
- 1985 – Sarah Hughes, figuurskaatskampioen
- 2015 – Prinses Charlotte van Cambridge (gedoop Charlotte Elizabeth Diana), 'n Britse troonopvolger.
Sterftes[wysig | wysig bron]
- 373 – Athanasius, biskop van Alexandrië
- 1230 – William de Braose, Heer van Abergavenny
- 1519 – Leonardo da Vinci, wetenskaplike, wiskundige, ingenieur, ontleedkundige, uitvinder, skilder, beeldhouer, argitek, tuinkundige, musikant en skrywer (* 1452).
- 1857 – Alfred de Musset, Franse dramaturg, digter, skrywer
- 1844 – William Thomas Beckford, Engelse roman- en reisskrywer (* 1760)
- 1864 – Giacomo Meyerbeer, komponis
- 1934 – Paul von Hindenburg, Duitse kanselier
- 1957 – Senator Joseph McCarthy
- 1972 – J. Edgar Hoover, direkteur van die FBI
- 1980 – George Pal, direkteur
- 1989 – Giuseppe Cardinal Siri, 'n senior kardinaal
- 1995 – Michael Hordern, akteur
- 1997 – John Carew Eccles, Nobelpryswenner
- 1999 – Oliver Reed, Britse akteur
- 1999 – Norman J. Sirnic, Minister
- 2002 – W. T. Tutte, wiskundige
- 2011 – Osama bin Laden, Arabiese terroris en stigter van al-Kaïda (* 1957).[1]